LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ 1926 | LekkeSlaap
+22

@ 1926

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

@ 1926 bied selfsorgwoonstelle in Sentraal-Piketberg en het die ideale ligging naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.

Verblyf @ 1926 word gebied in 2 tweeslaapkamer-eenhede en 2 eenslaapkamer-eenhede, elkeen met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n privaat badakmer, 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eenslaapkamer-eenhede het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Elke eenheid het 'n balkon of 'n stoep met privaat braaigeriewe. Die perseel het onderdakparkeerplek en daar is veiligheidshekke en kameras vir veiligheid. @ 1926 is ook naby die polisiestasie, munisipale kantore en die biblioteek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir @ 1926
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 1926 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYzE1MjEzLTkyMGQtNGM2NS1hOWQyLTBjZjc1ZGUwYzk3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!