Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 1926

Eenslaapkamer-eenhede - Grondvloer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Albei hierdie woonstelle is op die grondverdieping. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat goed toegerus is met basiese kookgerei en daar is 'n sitkamer. Elke eenheid het 'n privaat stoep met 'n braai-area

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders van 3 tot 18 jaar betaal 75% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Albei hierdie woonstelle is op die eerste verdieping word via trappe bereik. Die woonstelle het elkeen 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en aparte bad. Die woonstelle het elkeen 'n kombuis wat met die basiese kookgerei toegerus is en daar is 'n sitkamer. Verder is daar 'n balkon en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders van 3 tot 18 jaar betaal 75% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kerk- en Voortrekkerstraat, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c597deaa40a139401a9560a9791fe2021d504ec63954b6626097576861fe4900a1c99bc127881d7549e7f22b1fca3d8715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Corner of Church and Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906089022589 18.754934817553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem