- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Church and Voortrekker Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ 1926 bied selfsorgwoonstelle in Sentraal-Piketberg en het die ideale ligging naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp.
Verblyf @ 1926 word gebied in 2 tweeslaapkamer-eenhede en 2 eenslaapkamer-eenhede, elkeen met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Elke eenheid het 'n balkon of 'n stoep met privaat braaigeriewe. Die perseel het onderdakparkeerplek en daar is veiligheidshekke en kameras vir veiligheid. Die verblyf het ook omsetters en die WiFi werk tydens beurtkrag.
@ 1926 is ook naby die polisiestasie, munisipale kantore en die biblioteek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eswé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Church and Voortrekker Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink @ 1926 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Church and Voortrekker Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang