LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Gastehuis in Muckleneuk

@ 336 Bourke

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Celeste B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

A nice stay, perfect for what we needed. They were really accommodating when we asked for an earlier check-in. William, who greeted us and helped us with the check-in, was really friendly and so helpful throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Gerhard D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Skoon netjiese bekostigbare verblyf. Ideaal vir 'n nood oorslaap. Ja, alles was goed. Vroeg oggend koffie sou waardeer word, so om en by 6 vm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Cost-effective, convenient location, great service. The property is very conveniently situated near the various embassies. It's just a room, no food, but perfect for what we needed and incredibly well priced. We've stayed there twice and both times were a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Central and comfortable. Comfortable and in a very convenient location. Service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
@ 336 Bourke
Dear Sharon, Thank you very much. We appreciate guests like you. Greetings, Mercia

Andrea D
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Very conveniently situated, neat and safe. This accommodation has a homely feel and provided everything I needed for self-catering. For me, it was located in a central place where I could commute safely and conveniently. It is neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, neat and safe. The satay was nice; however, I was unaware of the shared bathroom. That wasn't a nice surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
@ 336 Bourke
Goeie middag Ons het die kamer gelys by LekkeSlaap as 'n deelbadkamer. Twee kamers deel een badkamer. Groete

Awie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies en goed geleë. Oor die algemeen lekker gebly. Kon egter nie TV gebruik nie (geen afstandbeheer). Mede-gaste se leë drankbottels vroegoggend op die stoep was 'n seer oog. Warm water was genoeg vir slegs een persoon om te stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Skoon netjies, baie goeie waarde vir geld. Dit was baie skoon en gemaklik, sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mev E
Kort verblyf
4.2
Jan 2026

A good stay. Thank you. Overall a pleasant stay. I would've liked milk for the coffee instead of Cremora.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Great budget friendly place to stay. Good budget friendly accommodation. All necessities were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

336 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang