@ Carey 43
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Carey 43 is 'n B&B in Bothaville wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elkeen uniek versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n enkelbed en 'n en suite-stort. 'n Paar van die kamers het lugversorging en die ander het plafonwaaiers. Elke kamer het sy eie ingang, gratis WiFi, 'n TV met M-Net en Kyknet, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n swembad, 'n lapa met 'n TV en veerpyltjiebord, en veilige parkeerplek.
@ Carey 43 is naby die sentrale sakegebied, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Koekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 8
Ligging
- Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink @ Carey 43 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothaville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom