@ Dwarskersbos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ Dwarskersbos is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Dwarskersbos. Hierdie vakansiehuis is 300 m vanaf die strandfront en 12 km vanaf Laaiplek en Velddrift.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan een 'n solderkamer is. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, die solderslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die aparte buitekamer het 'n dubbelbed, 'n enkel kinderbedjie, 'n toilet en klein kombuisie. Branders wat breek kan vanuit die bed gehoor word.

Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike leerbanke, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met gemaklike banke en 'n ingeboude braai-area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Dwarskersbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za