@ Joy
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Elizabeth Eybers Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
@Joy is op die gasheer se eiendom met 'n privaat ingang geleë en bied 'n rustige omgewing in Langenhoven Park, Bloemfontein. Die eenheid bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir enkelreisigers of paartjies wat die dorp besoek of deurreis.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en beddegoed en handdoeke word vir gerief voorsien.
Kamergeriewe sluit 'n TV met stromingsdienste en koffie- en teemaakgeriewe in, en WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan of die buite-eetarea geniet, en parkering op die perseel word voorsien.
Die buurt is stil en vreedsaam, terwyl die eiendom gerieflik naby gewilde winkels, restaurante en Mediclinic geleë is. Of jy nou vir besigheid, gesondheidsorg of ontspanning besoek, alles wat jy nodig het is net 'n paar minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Elizabeth Eybers Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Elizabeth Eybers Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang