@ Lukasrandtower

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marius O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie geniet, dankie. Ons het lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornu P
1 nag
5.0
Okt 2025

Beautiful, hartlik en cozy. Lukasrandtower is 'n pragtige plekkie, geleë in 'n mooi area (naby Groenkloofhospitaal) en super veilig! Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige nagrus gehad. Baie lekker oornag. Plekkie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi moderne eenheid. Baie lekker. Dit is wel 'n queensize bed, met goeie matras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderlike gasheer en sy vrou. Hulle is so vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige en veilige verblyf. Ons het baie lekker gebly! Peet en Fay is baie gaaf en behulpsaam. Rustige omgewing, mens sal nooit sê dit is in die stad nie. Ek was beïndruk met die noodhulpsakkie en naaldwerkhouertjie met naalde en gare wat in die kas is. Ek het nog nie vantevore dit in blyplekke gesien nie. Ons sal beslis weer jul plekkie besoek en ook dit by vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tuis gevoel, en Peet en Fay is baie gasvry. Verblyf was baie lekker. Veral die voëls in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Pragtige plek, met detail uit boonste rakke, netjies en alles wat mens benodig. Die gasvrou is 'n vriendelike, hulpvaardige dame. Dankie vir die heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, gasvry en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles wat mens nodig het vir 'n kort oorslaap. Skoon, netjies en smaakvol. Ons het een nag oorgeslaap en sal dit definitief aanbeveel. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 505 Lukas street, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb08645d828ceb1c963c1cde92a244f1273315b71589120d8fded9db439a86a15369747872cba1b365a162503333038f746a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 505 Lukas street Lukasrand 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.765043115809 28.212979276058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang