Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lukasrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lukasrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lukasrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lukasrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lukasrand Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lukasrand

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lukasrand

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige woonbuurt, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Vanaf
R27 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Villas bied langtermyn-selfsorgverblyf en bied veel meer as net 'n plek om jou kop neer te lê en maaltye voor te berei. Daar is aandag aan elke detail geskenk om te verseker dat gaste tuis voel tyden...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Muckleneuk, Pretoria

Villa d AnRe is in die boomryke, ou oostelike voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë. Die gastehuis bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kimlyn van die middedorp en die Uniegebou. Verblyf word in 5 en suite-slaapkame...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel staan apart van die hoofhuis en bied pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is in maklike bereik van die Zuid-Afrikaans Hospitaal en talle winkels, restaurante, doendinge ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bailey’s Muckleneuk, Pretoria

Welkom by 37 On Charles! Ons is ideaal geleë vir gaste wat Pretoria besoek. Ons is halfpad tussen die middestad van Pretoria en Menlyn in Justice Mahomed Straat (voorheen bekend as Charles-straat) in die pragtige B...

10% af Aanbod!
VanafR895
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lukasrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za