+103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 684 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Emil M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Alweer al lekker by Mango. Baie lekker 1 aand oorslaap by Mango's. Ons het gery vanuit Pretoria na Kaapstad en het rusplek gesoek na 'n lang dag se ry. Ek al reeds vantevore by Mango's oorgeslaap en het dit weer bespreek omdat alles puik was. Kamer was baie groot en gemaklik met al die geriewe wat mens sal nodig hê. Diens was flink en vriendelik. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelma R
1 nag
5.0
Jan 2026

Goeie nagrus in luukse verblyf. Die kamers was baie mooi uiteengesit, die beddens was ongelooflik gemaklik. Ons het verskriklik lekker geslaap. Ons gasvrou het voor die tyd kontak gemaak en ook aangestuur waar ons 'n eetplek kon kry. Die fyn detail was verskriklik waardeur. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
1 nag
5.0
Des 2025

Michelle was so friendly. We would happily stay again and highly recommend it. Comfortable, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Dink hulle moet 'n swembad kry vir die warm hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean Marie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies, skoon en gemaklik. Baie gemaklike en netjiese verblyf. Baie vriendelike verwelkoming gehad. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anique S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Voel soos huis. Dit is 'n heerlike oornagplek en so lekker met kinders. 4Sheep restaurant is vir seker ook een van die beste eetplekke en 'n moef om by te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

@Mango's sien ons weer! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fabulous accommodation. We stayed overnight, but didn't want to leave because we loved it so much. Spacious, beautifully decorated, comfortable huge king size beds. Everything was considered - air freshener, insect spray, hand sanitiser, lovely handwash and shower gel. Unit number 5 was ours. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will visit again. Very nice and clean, friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 684

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 684 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang