+23

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christo M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Vriendelike gasvrou en netjiese blyplek. Was baie lekker gewees en baie netjies. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dis netjies, stil, veilig en alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly. Dis netjies, stil, veilig en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Wonderful. We enjoyed our stay at Oudam. It felt like a home away from home. The neighbourhood was so peaceful, situated in a beautiful dorpie. The host was so kind and accommodating! We were welcomed with gifts on arrival. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Baie gemaklik, stylvol, goed ingerig, niks het kortgekom nie! Die geld werd. @Oudam is stylvol en so skoon en netjies! Baie dankie vir die bederf, Montagu druiwesap en lekkernye! Koffie en melk. Dis die ekstra myl wat Alida stap in dit en dan die gebinde boekie oor @Oudam en Montagu se besienswaardighede was opvallend en baie waardeer! Jul plekkie is perfek ingerig en ons het die oornag geniet. Dankie vir die waaier! Volgende keer sal ons die swembad wil geniet, ons tyd was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Good. The stay was good. However, the host did not show up to show us around the house, but only communicated online. The heated pool does not exist as it was advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, relaxing, wonderful, lovely. We had a peaceful and relaxing stay. Thank you for hosting us in your beautiful accommodation, which felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Had all we needed. It was a good stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Die plekkie is pragtig. Die gasvrou het gesorg vir 'n 'personal touch'. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Perfect for what we needed for a night stopover in Montague. @Oudam is a beautiful small cottage well situated close to the centre of Montague village. Perfect for a family of 4 (although we were only 3). We had a good stay there and the place was clean and very neat and tidy. Great access instructions and everything worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Lintvelt Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb997fc95e3533679af20e0745c31fa317546416ce8764ac514b52c2ee2f3ca5dab5c9d022ee660c269de414f99621a5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 17 Lintvelt Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78295 20.11151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang