@ Oudam
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Lintvelt Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ Oudam is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid in 'n stil area van Montagu, met skilderagtige uitsigte oor die berge. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, en bykomende geriewe sluit in 'n haardroër, lugversorging, waaier en verwarmer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gratis tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.
Die sitkamer lei na 'n tuin met braaigeriewe en 'n houtvuur-swembad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Die eiendom is 1 km van winkels en restaurante af, en 6 km van Avalon Springs af. Montagu bied besienswaardighede soos die Montagu Museum en Montagu Natuurtuin. Gaste kan voëlkyk, stap, trekkerritte, 4x4-roetes en naweekritte met perdekarretjies deur die dorp met 'n glas wyn geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Lintvelt Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Oudam het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Lintvelt Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang