@ Rosie's
- Kapasiteit: 29 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 78 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ Rosie's is geleë in die vlieërbranderparadys van Blouberg en bied sentraal geleë verblyf, ideaal vir avontuurlustige vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe, asook binne maklike bereik van die wit sandstrande.
Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid van 10 slaapkamers, slegs 1 blok van die Blouberg-strandboulevard af.
Elke kamer beskik oor gratis WiFi en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike TV-sitkamer, 'n tuin met braaigeriewe en 'n balkon met pragtige see-uitsigte.
Daar is 5 parkeerplekke op die perseel en branderplankrytoerusting kan in 'n versperringsboks gebêre word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 78 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Rosie's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 78 Coral Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang