Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Beach

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 286 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

@ The Beach is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Astonbaai en dit spog met lieflike uitsigte. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand van die Astonbaai-strand is.

Dié dupleks-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see en het 'n dubbelbed sowel as 'n TV. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware sowel as 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n wasmasjien in die eenheid.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai, terwyl die onderste verdieping 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek binne 'n toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by @ The Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir @ The Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico En Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 286
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 286
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdca7c04d97a336e529ef1dc93737abf8df72a19b443270274c2881b36b917055f69d73b052576f476511e5307d4560df43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 286 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Sandpiper Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0839349 24.9074737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem