Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bush

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir @ The Bush
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Gesin met klein kinders

Baie rustig, onspannend, baie goed toegerus, lieflike plek.

Ons het vreeslik baie lekker gebly, eenheid is baie goed toegerus, alles en meer wat jy sal benodig, eienaars ook baie behulpsaam, ons sal vir seker weer kom kuier, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Baie rustig en stil natuurskoon.

Baie lekker kuierhuis met alles wat jy nodig het, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Heerlike wegbreek gewees.

Die braaier op die boonste verdieping kort aandag. Dit sal gaaf wees as daar hangers in die kaste aangeskaf kan word asook 'n wasgoedlyn of draad. Verder is dit 'n lieflike plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Huis was netjies en gerieflik. Die uitsig was 'n bonus. Ons kom sommer gou weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Dis 'n pragtige plek en daar is alles wat 'n mens nodig het.

Dekor, linne en breekware is keurig. Hannelie was altyd vriendelik en behulpsaam. Die ligging was baie goed en die hele gesin het die interaksie met die diere baie geniet. Ons sal beslis weer gaan kuier. Pragtige plek! Goeie ligging en die wild het ons bederf met hulle kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig - sal weer gaan.

Alles wat nodig is vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben G
Saam met vriende

Gerieflike verblyf met die natuur op jou stoep.

Ongelooflike uitsig vanaf boonste verdieping. Ruim kamers en badkamers met skoon, vars linne. Lekker cosy restaurant en kroeg op vakansiedorp met lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa M

Rustigheid, natuurskoon.

Jy kan beslis daar gaan kuier vir 'n rustige naweek. Die diere is vreeslik mak. Naggeluide en sterreprag in die aand is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie B

Rustige en pragtige omgewing.

Groot genoeg huis vir 6 volwassenes en aparte eenheid wat eintlik net vir kinders sal werk. Groot stoep op boonste verdieping met ingeboude braai, lekker kuier-area maar ongelukkig net moeilik vir ouer mense om trappies te klim. Huis kort net 'n klein bietjie aandag op sekere aspekte maar verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie H

Alles wat jy nodig het.

Baie goed ingerig. Ons was 6 mense en het heerlik gekuier. Die stoep bo is wonderlik. Lekker gebraai en gekuier. Groot genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bush se terugvoer

Baie dankie Annelie, ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer.
Groete, @ the Bush

@ The Bush
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met klein kinders

Dankie die plek was amazing.

'n Lekker naweek saam met familie, kort dalk net 'n swembad/jacuzzi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bush se terugvoer

Hallo Christelle. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons werk daaraan om @ The Bush beter en lekkerder te maak.

@ The Bush
Magda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Ons kuier was baie lekker. Soos altyd is die diere so 'n pluspunt. Die huis se ligging is ook baie goed.

Die eienaar gaan nog paar dinge verander om die plek nog meer lekker te laat bly. Die advertensie op die webtuiste is nie heeltemal korrek nie. Die boonste slaapkamer is oop-plan met die leefarea. Onder is 3 kamers maar in effek net 2 - die derde kamer is ook oop-plan met die leefvertrek onder. Daar is slegs 'n gordyn wat kan afskort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa T
Gesin met klein kinders

Bosveldwegbreek op sy beste.

Ons was twee gesinne met kinders tussen 8 - 13. Die huis was baie goed toegerus vir elkeen se behoefte van die uitleg van beide kombuise tot die sportkanaal op DStv vir belangrike rugby! Alles was silwerskoon en dit het kompleet gevoel asof jy by jou eie huis instap. Mens voel tuis sodra jy by @ The Bush arriveer. Ons het regtig 'n rustige naweek gehad en die voorreg om met soveel diere in kontak te kon kom en voer sommer op jou voorstoep was 'n ekstra bonus. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bush se terugvoer

Hi Melissa. Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit is vir ons so lekker om te hoor dat julle die bosveldwegbreek so baie geniet het. Julle moet verseker weer kom kuier. Die bos is net so mooi en lekker in die somer. Groete en liefde @ The Bush.

@ The Bush
Pieter B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Fantasties.

Baie netjiese, skoon en ruim eenheid. Hannelie het uit haar pad gegaan om als so gerieflik moontlik te maak. Die familie het die naweek baie geniet! Beslis 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bush se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is baie lekker om te hoor dat julle het die naweek baie geniet. Julle moet asb weer kom kuier, die bos is net so lekker in die somer. Vriendelike groete, @ the Bush.

@ The Bush
Koot E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot E
Saam met vriende

Baie lekker!

Kan dalk 'n braaipan vir vuur of buite kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The Bush se terugvoer

Hi Koot
Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gekuier. Ons gaan binne die volgende 2 weke paar goed aanskaf en verbeteringe doen. Braaipan vir die vuur is verseker op die lys, baie dankie vir die voorstel.
@theBush hoop om julle binnekort weer te sien.

@ The Bush
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af486881e3d2131a2d3523c7ced2ad345ac002bdb3e3fadf816abd7200c6a8812b345bc7d4be5c98c8c103f7048c29b98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag (plek vir 9) 16 5 1 5 1033 Kameeldoring Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.926362258205 27.644364042992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem