LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ The Pond Guest Apartment | LekkeSlaap
+20

@ The Pond Guest Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ The Pond Guest Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Reebok, net 600 m van die strand af.

Die woonstel is gerieflik gemeubileer, het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n buitestort is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die TV met DStv ontspan.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Rook is verbode in die woonstel en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Reebok bied 'n lieflike strand vir sonbaai, swem in die getypoel, en die strand is net 4 km van Klein Brak-strand en -strandmeer af, 28 km van Mosselbaai af, en 30 km van George af vir gaste wat die area wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by @ The Pond Guest Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e836628b0caafe94b31c1f9188f08668947170dc0c0f4911587e1a8eeaf50be7709a4d0ad24319c915a66fc46a58b35634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 16 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.081220842296 22.160240461765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!