+9
Selfsorg in Langebaan

@The Range

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 661 Morsvalla Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

@The Range is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die Langebaan Country Estate, reg langs die Langebaan Country Estate Driving Range. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, en vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Geriewe in die Country Estate sluit in 'n gemeenskaplike swembad, 'n oefenbaan, 'n 18-putjie Gary Player Design-gholfbaan, rolbal, 'n spa, en tennis- en padelbane. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand is naby, met besienswaardighede soos die Club Mykonos-oord ongeveer 5 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 661 Morsvalla Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

661 Morsvalla Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b013ae96cc54500ec124e1dbcbecbdfdfc36b6350d9b0d35b849a03c5cfa7bcd0102e283dc60247b52a332f809837f1932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 661 Morsvalla Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0763769 18.0567599
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang