Oceanview @ Wilgers
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ilja K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam.
Willem T - Mei 2024
Algehele gradering
Goed toegerus. Lekker uitsig.
David K - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, rustige omgewing en pragtige uitsig.
Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en verblyf.
Brendan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, lekker en vrek mooi.
Annette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal weer by @Wilgers gaan kuier.
Richard H - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, baie skoon. Bed was baie gemaklik.
Jake M - Feb 2024
Algehele gradering
Tidy accommodation with a beautiful view.
Sanet B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Ivan S - Des 2023
Algehele gradering
Ons gaan nou braai en die see-uitsig geniet.
Maralize A - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Deon M - Des 2023
Algehele gradering
Everything was fine.
Annèl V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi, rustig, lekke!
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte blyplek, met 'n braai op die stoep, see-uitsig en alles wat jy nodig het!
Cynthache L - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Angelique R - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation with all the amenities and great proximity to the beach.
Mike S - Sep 2023
Algehele gradering
Gasheer hulpvaardig, vriendelik. Trappe net ongemaklik vir ons ouer mense vir dra van bagasie.
Victoria V - Sep 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay at @ Wilgers with my husband, thanks to Eric and Ankie.
Crystal W - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Hendrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste woonstel.
Oceanview @ Wilgers se terugvoer
Dankie julle. Kom kuier gerus weer.
Jaco C - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie memories gemaak!
Bernadette G - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike kuier gehad.
Glenda L - Nov 2022
Algehele gradering
The accommodation is lovely and spacious with comfortable beds.
Oceanview @ Wilgers se terugvoer
Glenda, could you please confirm why you rated us 2 out of 5 for cleanliness? We want to make ensure this doesn't happen again. Eric
Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Ek en my volwasse dogter het by @wilsgers oor gebly.
Cornelia J - Okt 2022
Algehele gradering
Verskriklike oulike plekkie.
Oceanview @ Wilgers se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Madelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker. Ons het dit geniet en die akkommodasie was in 'n bekende area naby aan alles.
Oceanview @ Wilgers se terugvoer
Dankie vir die resensie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilgersstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap