1 BDR Eden on the Bay Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die 1-slaapkamer Eden on the Bay-woonstel is in die Eden on the Bay-leefstylkompleks in Bloubergstrand geleë, net 'n kort entjie van Big Bay-strand af, en bied slaapplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Skuifdeure maak oop na 'n balkon, ideaal om wyn of koffie te geniet. Geskik vir sakereise, vlieërbranderry, romantiese wegbreke of ontspannende vakansies, bied die woonstel 'n gerieflike basis om Kaapstad se sonsondergange en see-atmosfeer te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang