1 Bedroom on Popham
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 22 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 54, Cape on Popham, Table View, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R990R594 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Bedroom on Popham is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks wat stapafstand vanaf die strand geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die see, restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, broodrooster en koffiemasjien toegerus is. Daar is 'n wasmasjien in die woonstel en 'n wasgoedlyn in die kompleks. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die WiFi en gasstoof werk steeds tydens beurtkrag. Daar is ook 'n draagbare lig vir beurtkrag.
Die verbyf het skouspelagtige uitsigte op Tafelberg en is naby wynkelders, buitelugaktiwiteite en die middestad. Table View spog ook met pragtige strande.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Bedroom on Popham sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Italiaans
- Switsers
- Zoeloe
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Blaauwberg-weg 54, Cape on Popham, Table View, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Bedroom on Popham het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 54, Cape on Popham, Table View, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom