1 Harriet Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopers Street, 92 on New Estate, Midrand, 1684, Gauteng
- Vanaf R1 432 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Harriet Place is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Carlswald, Midrand, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die gastebadkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met 3 stoele, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke in.
Gaste geniet gratis WiFi en veilige parkering. Die kompleks beskik oor 24-uur-sekuriteit op die perseel, CCTV, toegangsbeheer en 'n elektriese heining vir ekstra gemoedsrus. Die woonstel is gerieflik geleë en binne maklike bereik van winkels, restaurante, die Mall of Africa en die Gallagher-konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ziphozonke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 20
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Loopers Street, 92 on New Estate, Midrand, 1684, Gauteng
Sien meer verblyf in Carlswald Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopers Street, 92 on New Estate, Midrand, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang