8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - No 1 Hunters Pride, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1459, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
1 Hunters Pride is geleë in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vakansiehuis met gereelde wildlewe en uitstekende voëlkykgeleenthede.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers wat óf met 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens gemeubileer is, afhangende van wat ook al versoek word. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar, sowel as 'n buitestort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die grondvlak beskik oor 'n kombuis en 'n TV-kamer wat oopmaak na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel met 16 sitplekke waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien beskikbaar.
Op die boonste vlak is 'n lugverkoelde vermaaklikheidsarea met 'n kroeg en 'n kombuisie. Elke slaapkamer, die sitkamer onder sowel as die vermaaklikheidsarea het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Daar is ook 'n verhitte swembad, sonstoele en 'n boma-area met braaigeriewe buite beskikbaar.
Tariewe sluit Dinokeng-bewaringsfooie uit, betaalbaar aan Dinokeng-Noord.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eric & Lorraine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- No 1 Hunters Pride, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1459, Gauteng
- Gaste dink 1 Hunters Pride het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 1 Hunters Pride, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1459, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang