Thompsonsbaai Akkommodasie by 1 Marichel | LekkeSlaap
+19

1 Marichel

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 87, Chaka's Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

1 Marichel is 'n ruim, luukse, grondvloerwoonstel met 'n uitsig oor Ballito/Chakas Rock, Thompson's Bay Beach se pragtige strand.

Dit is 'n woonstel met 4 en suite-slaapkamers, met 2 koninggrootte-beddens en 4 enkelbeddens. Die woonstel het lugversorging in 3 van die kamers en plafonwaaiers in al die kamers. Daar is 'n aparte TV-kamer, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n tweede sitkamer-area wat lei na 'n groot veranda met 'n sitkamer- en eetkamergedeelte.

Reg langs die veranda is daar 'n groot, privaat grasperk met 4 gemakstoele en 'n tafel met genoeg sitplek vir 14 gaste en 'n uitsig oor die strand. Dubbeltoesluitmotorhuis en wasgoedlyne binne en buite die huis word voorsien. 'n Mens kry toegang tot die strand via 'n toesluithek en daar is 'n gemeenskaplike swembad aan die bokant van die kompleks.

Daar is 3 TV's in die woonstel, een in die TV-kamer, een in die hoofsitkamer asook een in die hoofslaapkamer, met volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n gasbraaier en Weber. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, (skoonmaakdiens kan gereël word op hierdie dae indien nodig teen 'n addisionele koste). Alle linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien en daar is ook strandmandjies, strandstoele, 'n strandsambreel, koelboks, emmers en grafies vir die kinders beskikbaar. 'n Kampbedjie is ook beskikbaar op versoek.

Die uitsigte oor die enorme getypoel van die woonstel af is absoluut pragtig, asook die see en ongerepte strand met lewensredders en ongelooflike rotspoele. In die hoogseisoen sal jy ook sien hoe die walvisse en dolfyne verbyswem. Die woonstel staan in 'n luisterryke tuin.

Dit is die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie, romantiese tydjie of rustige wegbreek. 1 Mirechel is nie ver van King Shaka Internasionale Lughawe af nie, en Durban is ook net sowat 20 km van die woonstel af. Baie winkels, restaurante en interessante besienswaardighede is nabygeleë. Daaglikse wildritte kan ook deur die plaaslike toergidse gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Marichel sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 1 Marichel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 87, Chaka's Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Marichel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 87, Chaka's Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOWNkYmVkLTBhYjItNGUwYi04NjRiLTgwYjg5ZDFlYmI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 950  per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 87 Ocean Drive Chakas Rock 4390 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.521385430036 31.227147055225
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za