Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Milkwood Drive

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.3/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir 1 Milkwood Drive
Netheid
3.0/5
Diens
1.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Vincent S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vincent S
Gesin met klein kinders

Unsatisfactory.

Property not up to advertised standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Baie spasie en gerieflik!

Milkwood was 'n baie gerieflike huis met goeie ekstras, bv. stoomkamer, borrelbad, ens., ens. Was 'n groep van 9 gaste en almal het genoeg spasie gehad, kamers is goed ingerig en ruim. Beddegoed is van 'n goeie gehalte asook die handdoeke. Sal dit aanbeveel vir ander gaste. 'n Huisnommer kan net aangebring word, ons het nogal gesoek en was onseker waar om in te draai, sal dit makliker maak vir gaste. Voel ook dat vir die daaglikse prys wat betaal word kan ten minste een gholf karretjie ingesluit word by die prys vir die gebruik deur gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 894
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 894
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 894
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19caa7c1d534b8f05b2552d8a423127c914a0a002476b3ef95fe46610400a1cb1f827e58e88d9efa130bf0923ec3f66a94a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 894 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 1 Milkwood Drive Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.557757922601 31.19669688938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem