Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1 on Sonnet bied heerlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell. Dit is in die noordelike voorstede van Kaapstad naby Nitida-wynplaas geleë.

Eenheid Mia is 2 volwassenes geskik en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n instapstort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, lugbraaier en 'n koffiemasjien toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Eenheid Mia is met 'n omsetter vir beurtkrag toegerus. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Eenheid Elaine bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartgrootte-rusbank vir 'n kind. Daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea om 2 gaste te akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die hoofhuis het 'n kragopwekker wat ook rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Capegate Winkelsentrum is net 3,2 km vanaf die verblyf en bied 'n rits winkels, kroeë en restaurante. Bossa Vredekloof is net 'n hanetreetjie ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 1 On Sonnet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hilda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a5d29f97ea1cc6d961d17c564c937c81854660c6f5bcc9085f850d1dc7c869e86ff91e71f3a116c87c1eaac1d0d6d775fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8694329 18.6839022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem