1 Queen Vic
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Queen Victoria-straat 1, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Queen Vic bied gemaklike verblyf in 'n ruim kamer in Darling. Dié privaat kamer is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaars ook woon, en het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin, swembad en van die sonsopkoms vir die wat vroeg opstaan.
Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Gaste het toegang tot braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.
Darling is 80 km vanaf Kaapstad en bied 'n ontspannende plattelandse wegbreek met 'n aantal besienswaardighede. Daar is 4 plaaslike wynplase, elk binne 'n radius van 15 km, asook olyfproe-geleenthede, Darling Brew, Evita se Perron, Darling Museum en Darling Sweet. Die dorp spog ook met 'n rits restaurante en vir diegene met meer energie is daar bergfietsroetes om te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Queen Vic sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Queen Victoria-straat 1, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Queen Vic het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Queen Victoria-straat 1, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18