1 Sea Breeze
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 47, 1 Sea Breeze, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
1 Sea Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansie-eenheid in 'n kompleks in Umhlanga en is net in die straat van die strand af.
Die hoof-eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging en 'n TV, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 'n bad in die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel het 'n volle DStv-pakket, gratis WiFi, plafonwaaiers en strand- en badhanddoeke.
Daar is 'n stoeparea voor die huis met 'n ingeboude braai en tuinmeubels.
Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel wat vas is aan die hoof-eenheid wat sy eie ingang, 'n TV en 'n badkamer met 'n stort het. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en die woonstelletjie het ook waaiers en lugversorging.
Daar is parkeerplek op die perseel en Besoekersparkeerplek is ook beskikbaar.
Die kompleks het die ideale ligging naby winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Sea Breeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 98
Jaar gelys 2
Ligging
- Lagoon-rylaan 47, 1 Sea Breeze, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 47, 1 Sea Breeze, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom