LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 The Bridge | LekkeSlaap
+7

1 The Bridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 The Bridge bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel op die onderste verdieping in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond. Jy kan 'n gedeeltelike uitsig oor die riviermond geniet.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en toonbank. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV. Die woonstel het ook lugversorging.

Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke, asook toiletware saam. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mckenziestraat, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat, The Bridge Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnw0bUKRVl8kLwEH6ATX1ohbYhAfkdALCupVLvSaveo8ipzwTO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -28.372490779906 32.412160837959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!