10 Driftwood
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
10 Driftwood is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal. Die woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in Ballito kan besoek.
Die woonstel is op die derde verdieping geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strand- en badhanddoeke en vadoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die knus leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket, en 'n eetarea met genoeg sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter in die woonstel wat die effek van beurtkrag verlig.
Gaste kan op die stoep braai, in die kompleks se gemeenskaplike swembad afkoel, of van die tennisbane gebruik maak.
Slaapplek
’n Bespreking by 10 Driftwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Driftwood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom