LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Fir Avenue - F3 | LekkeSlaap
+13

10 Fir Avenue - F3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firlaan 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

10 Fir Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dit is baie wêreldbekend vir die fantastiese walviskykgeleenthede van die land of per boot. Die skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantegroei en ligging naby Kaapstad maak dit die ideale bestemming vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n deur wat na die tuin lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en wasgoeddraad. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met 'n eetkamertafel, stoele en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die groot swembad en tuin. 'n Dubbelmotorhuis en parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Fir Avenue - F3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Firlaan 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firlaan 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNmQ4M2YwLTc3ZjktNGZmNi04NGZiLWNmNmU2YzcwOTllYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 6) 10 Fir Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.403272 19.268222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!