Humansdorp Akkommodasie by 10 Keet Street | LekkeSlaap
+12
+12

10 Keet Street

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap

Beskrywing

10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n eetkamerstel vir 4 gaste en 'n sitarea. Die kombuis het 'n enkelstoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en stoele. Dis kindervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Keet Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 10 Keet Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink 10 Keet Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrPiD9tHrQerOea9KaQQBowV29ei6jcm8FeaQGlJIoJH8Er37C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Keet Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -34.028867 24.778897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za