5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Keet Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, bababedjie en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n stapelbed en 'n etenstafel met sitplek vir 4 en stoele. Die kombuis het 'n gasstoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Die eiendom is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag en 'n tenkstelsel gebruik. Daar is 'n elektriese heining om die eiendom en parkeerplek by 'n motorhawe.
Buite is 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en stoele. Dis kindervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Keet Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink 10 Keet Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Keet Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang