10 Raptors Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
10 Raptors Lodge is 'n selfsorg-eenheid op 'n veilige landgoed in Hoedspruit. Dit is die ideale basis om die omliggende area met sy besienswaardighede en wildreservate te verken.
Hierdie losstaande grasdak-chalet het lugversorging, slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toegang tot 'n privaat buitestort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toebehore toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakker en lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en 'n braai bied. Die chalet het ook gratis, onbeperkte WiFi en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
10 Raptors Lodge is naby die Hoedspruit Eastgate Lughawe en Kapama Wildreservaat en is net 'n uur se ry vanaf die Orpen- en Phalaborwahekke na die Krugerwildtuin.
Slaapplek
’n Bespreking by 10 Raptors Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Safari Junction, Raptors Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Geen kinders onder 6