LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Silverleaf, Zimbali | LekkeSlaap
+21

10 Silverleaf, Zimbali

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverleaf 10, Forestwood-rylaan , Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

10 Silverleaf, Zimbali is 'n stylvolle selfsorg-vakansiehuis in die veilige Zimbali Landgoed. Dié privaat villa het 4 slaapkamers, 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. In die vierde slaapkamer is daar 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, of albei. Die kombuis is goed toegerus en daar is ook 'n waskamer langsaan.

Die gerieflike oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met 8 stoele en dubbeldeure wat lei na 'n onderdak-dek met stoepmeubels en 'n etenstafel. Sonstoele, 'n swembad en houtskool-braaigeriewe is beskikbaar.

Zimbali het verskeie doendinge en besienswaardighede, soos 'n klubhuis, gholfbaan, 'n hotel met al sy geriewe, die Bushbuck-klub met 'n gimnasium, tennisbane en swembaddens, en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Silverleaf, Zimbali sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 10 Silverleaf, Zimbali
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Silverleaf 10, Forestwood-rylaan , Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 Silverleaf, Zimbali het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverleaf 10, Forestwood-rylaan , Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAai2xi9egZiAMudmta4bax8lUSp1iECuWpMlpghbs2T9FFC5Q2I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 10 Silverleaf, Forestwood Drive Zimbali 4439 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.555262077865 31.196092693135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!