+20
Selfsorg in Kleinmond

100 Beach Road Kusweg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tom
100 Beach Road Kusweg
Beste Braam, Dankie vir jou positiewe beoordeling. Ons het wel jou terugvoer aan die eienaars ook gestuur, hoewel ons by al die gaste wat verlede jaar daar gebly het, hul terugvoer versoek het oor die beddens en geen klagtes daaroor van hulle ontvang het nie. Maar ons aanvaar dat almal se ervaring van gemak noodwendig kan verskil. Wat die kombuis se bruikbare spasie betref, vind ons egter effens vreemd, aangesien die kombuisblad oor die volle lengte van die kombuis se een muur strek, terwyl daar ook 'n groot kombuistafel is en boonop 'n instapspens met baie rakspasie. Ons vertrou jy aanvaar ook ons antwoord en hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Met dank, Tom Prinsloo by Holidayscape in Kleinmond.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

100 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e20f47a9887ca122d010b988b654db81ed3642bd24eecd199e1d4a24d05d715dcc850fc27e19f4b62ac68e0eeb1d939c7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 240 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 100 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.344392753739 19.024732011843
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang