+42

1006 Spacious City-Center

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 139 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1006 Spacious City-Center bied ruim en moderne selfsorgverblyf in die hartjie van die Moederstad. Geleë in 'n veilige gebou in Loopstraat, is die woonstel binne loopafstand van Breestraat se gewilde restaurante, kafees en naglewe, wat dit 'n ideale basis maak vir gesinne, vriende of sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en kwaliteit linne, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n TV met Netflix en gratis WiFi in, sowel as 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels.

Veilige parkering op die perseel is beskikbaar met vooraf reëling. Die gebou bied 24-uur-voorportaalsekuriteit. Hierdie sentrale ligging bied maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Tafelberg en die lewendige stadsentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 4 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1006 Spacious City-Center het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 139
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 139
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 139
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51bf10fef3962ba8d3e3ee2681331f6dc47d3b742659a9019f0709f1bf2551d131dc433ae161a3c2a6eac4307e38c23e877b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 139 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 4 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.9179979 18.4225664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang