LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Stadskern

Lola @ The Sentinel



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lola @ The Sentinel is in die hartjie van Kaapstad, en bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die stad.

Hierdie stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n Nespresso-masjien met koffiekapsules. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Dit lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan of die son op die dek geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die sentrale verblyf verseker dat gaste net 'n hanetreetjie vanaf Kaapstad se toprestaurante, kroeë en naglewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Strykyster
Fietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

5% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 5% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2026 tot 29 Okt 2031.
3% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 3% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Okt 2026 tot 29 Okt 2031.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350 per bespreking

Rook is in die gebou verbode, selfs op balkonne. Gaste sal 'n boete moet betaal indien hulle nie by die reël hou nie.

Meer as 6 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 919
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 919
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 919
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8770be20ae8808abcae03ef1f07de054863f896c0669375e4296481c853d3c344bbd0c722193fceb37cb984adf174af7c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 919 per nag, vir 2 mense 27 Leeuwen Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9238605 18.4157589
Soek in 'n groter streek