Gordonsbaai Akkommodasie by 102 Miller Street | LekkeSlaap
+24
+24

102 Miller Street

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 102, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

102 Miller Street is in Gordonsbaai se oudorp geleë en is loopafstand van die strand af. Gaste kan die pragtige uitsig oor Valsbaai van die dek af geniet.

Die akkommodasie bestaan uit 2 verskillende eenhede; 'n drieslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping en 'n ateljee-eenheid.

Daar is 'n weeklikse skoonmaakdiens en addisionele linne en handdoeke word in elke slaapkamer voorsien. Die eiendom beskik oor 'n groot wassery wat vir gaste beskikbaar is. Strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 102 Miller Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Millerstraat 102, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 102 Miller Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 102, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYzI3NmM2LTYyMjQtNDY1Ny05Mzc5LTY1M2YzNzJlNjlmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 102 Miller Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162068928398 18.867090162566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za