103 Kenwyn on Sea
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
103 Kenwyn on Sea is 'n lieflike grondvloer-eenheid in 'n veilige kompleks in Ballito en bied direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet, en verder na die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot DStv ingerig is.
Buite kan gaste 'n heerlike braai geniet en toegang hê tot die gemeenskaplike swembad wat die kompleks bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang