Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 Monaco Gardens

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R820 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel werk op 'n koopkragstelsel en gaste is vir die elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf verantwoordelik. 'n Voorafbepaalde hoeveelheid elektrisiteit sal voor aankoms op die meter gelaai word, en gaste sal self enige aanvullings moet maak.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is streng in die woonstel verbode.
Gaste mag nie badhanddoeke as swemhanddoeke gebruik nie.
Gaste moet seker maak dat alle vensters en deure toe is wanneer hulle nie in die woonstel is nie. Die strand is bekend vir skielike sterk winde wat tot skade kan lei.
Geraas en harde musiek word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Wasgoed of handdoeke mag nie oor die balkonrelings gehang word nie.
Gaste mag nie enige kos, sigarette of items oor die balkonreling weggooi nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 133, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8608aa504bea7a901f04de432a841ea1da2c1cc9b0ee171db21960f02e351914d755acf39e9d5419feaf977a0ed7f72e1bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 133 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.1133339 18.8228197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem