+12

4 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

103 on Helen is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Stilbaai-Oos geleë is. Hierdie bekoorlike see-eenheid is oorkant die strand en perfek vir 'n gesinswegbreek.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitarea 'n slaapbank vir 2 kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met 'n die volle DStv-pakket en daar is toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Stilbaai is vir sy goue strande bekend en is ideaal vir stappers, natuurliefhebbers, watersportentoesiaste en voëlkykers.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 on Helene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

103 Helene Steyn Drive, Stilbaai East, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8ce7ac91ee50f9f276ac8b67d8e780f83b5d74ddf6bff551d05bea91ae43087df0fd3ca6582913cde1a1aeb6473d7308943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 103 Helene Steyn Drive Stilbaai East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367844540054 21.444332300485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang