+27

104 The Rose Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R928 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

104 The Rose Studio is in die hartjie van Kaapstad geleë, met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en geriewe rondom jou.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed, kasruimte, gemaklike sitplek, 'n TV, 'n spieëltafel en 'n balkon met 'n uitsig oor Seinheuwel. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met die nodige kooktoerusting soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en gereedskap.

Die verblyf bied 'n gemeenskaplike swembad op die dak met pragtige uitsigte oor Tafelberg, 'n gimnasium op die perseel en 'n koffiewinkel vir gaste se gerief. Sentraal geleë, is jy omring deur besienswaardighede en aktiwiteite om te verken, of dit nou valskermsweef vanaf Seinheuwel, stap op Tafelberg, of deur die stad se strate stap en plaaslike kookkuns geniet, daar is iets vir almal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 928
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 928
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 928
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ca46e6ef42ab1ab83b96eb8e022d4c1558bd20d528a60dc47f4b70ba584ccd7c8c7109217dca1f3893a3bc929ccfccd3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R928 per nag, vir 2 mense Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.918267077368 18.417902006746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang