105 Chakas Cove
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 105 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 524 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
105 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met see-uitsigte en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 150 m van Chaka's Rock-strand en getypoel af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Unit 105 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4300, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 105 Chakas Cove, Shaka's Rock, 4300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang