1096 Blackwood Villa
14 gaste
4 slaapkamers
14 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kruisfontein Road, Highland Gate Golf & Trout Estate Border Village Unit 1096, Dullstroom, 1050, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
1096 Blackwood Villa is 'n pragtig ingerigte vakansiehuis geleë binne die gesogte Highland Golf & Trout Estate, ongeveer 17 km buite Dullstroom. Dit is ideaal vir vriende en familie, of 'n span gholfspelers, wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie oulike dorpie in die Hooglande kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 8 volwassenes en 6 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Al 4 slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en daarbenewens is daar 6 enkelbedmatrasse slegs vir kinders. Drie van die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander en suite-badkamer 'n bad, wasbak en toilet bevat. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n ruim kroeg met kroegstoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitepatio met 'n braai en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet. Die landgoed spog met geriewe soos 'n 18-putjie gholfbaan, padel- en tennisbane, 'n restaurant op die perseel, konferensie- en spanbougeriewe, staproetes en 3 forelvisvangdamme. Hierdie eiendom bied maklike toegang tot nabygeleë winkels en restaurante en is die perfekte plek om te ontspan en die omliggende platteland te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
6 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kruisfontein Road, Highland Gate Golf & Trout Estate Border Village Unit 1096, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kruisfontein Road, Highland Gate Golf & Trout Estate Border Village Unit 1096, Dullstroom, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang