11 Ingle Road
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Ingle-weg, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
11 Ingle Road bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Claremont en is binne maklike bereik van die baie gewilde Cavendish-winkelsentrum, restaurante, kroeë en kafees geleë.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat geskik is vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasmasjien, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, kaggel en gemaklike sitplek.
Gaste kan gratis WiFi en 'n stoep met braaigeriewe geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 Ingle Road sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 92
Resensies 220
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Ingle-weg, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Claremont Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Ingle-weg, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom