Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Sha Bay Villas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir 11 Sha Bay Villas
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dawie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B
Gesin met tieners

Mooi uitsig, baie lekker gekuier. Sal weer gaan. Asb kry net WiFi. Voel veilig.

Kort net WiFi beslis en die muur by boonste oprit is baie in die pad. Sukkel om uit te kom met 4x4 en sleepwa parkering ver wanneer gepak moet word. Andersins baie netjiese swembad en woonstel en lekker naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Hopelik sal ons in die toekoms WiFi kry. Ongelukkig kan die muur nie verwyder word nie.
Ons sien uit na julle volgende besoek

11 Sha Bay Villas
Anna-marie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf.

Wonderlike verblyf, veilig en perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het, ons wag vir julle volgende besoek. Groete, Stephanie

11 Sha Bay Villas
Leonie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely stay there again.

Our host was very accommodating. The flat was well equipped, comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Hi Leonie, thank you for your review. I am glad that you enjoyed your holiday. We look forward to your next visit.
Kind regards
Stephanie

11 Sha Bay Villas
Larry S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry S
Gesin met tieners

Extremely well located. View of beach and ocean is terrific. Stephanie's service was superb.

5 observations: 1. Thank you Lekkeslaap for telling us about the unit. 2. Stephanie's service was superb. 3. Was advertised as a 6 sleeper. The pull-out couch in the lounge that serves as a 2 sleeper is in my opinion only suitable for 2 young children and not for teenagers. . 4. There is no dining room. The only table for the dining room is the plastic table and chairs. . 5. Be aware that the 2 bathrooms do not have windows. They only have extractor fans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Hi Larry,
Thank you for your review, it is much appreciated. I am so glad that you enjoyed your stay with us.
Regarding the sleeper couch, it is a full double bed size when opened up.
We look forward to your next visit.
Kind regards
Stephanie van Heerden

11 Sha Bay Villas
Solly P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly P
Gesin met klein kinders

Nice experience.

Nothing to say but that I've enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Hi Solly, thanks for your review. I am very happy that you enjoyed your holiday.
Kind regards,
Stephanie van Heerden

11 Sha Bay Villas
Perrie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Perrie N

Was baie aangenaam om daar te bly en het sommer tuis gevoel.

Was baie lekker gewees sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

11 Sha Bay Villas
Leani V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leani V
Gesin met klein kinders

Die ligging is wonderlik, stapafstand van die swemstrand, en naby genoeg om die see te sien en hoor.

Die woonstel is netjies en bied al die basiese benodighede vir 'n heerlike vakansie by die see. Dit is stapafstand van die swemstrand en as jy net bietjie op die sand wil sit en rus is dit reg oorkant die pad van die woonstel. Die klein tuintjie voor is ideaal vir die kinders om te speel terwyl daar gebraai word, met die see in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Baie dankie Leani, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Groete
Stephanie van Heerden

11 Sha Bay Villas
Mags T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mags T
Gesin met klein kinders

Amper soos in die paradys.

Die see-uitsig is wonderlik en die eenheid is 'n lekker grote. Die swembad was ook lekker naby aan nommer 11. Kleinkinders het dit so geniet, wou nie huistoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek

11 Sha Bay Villas
Karina K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina K
Gesin met tieners

Family trip for four of us, accommodation well located close to beach and shops.

We were there for a few days in December and, fortunately, we were close to the beach so the boys could walk to the beach. Even though we then experienced beach lockdown, the pool in the complex was a holiday saver for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Hi Karina,
Thanks so much for your review, much appreciated.

I am very glad that you enjoyed your stay with us, despite the lockdown.

We look forward to having you visit us again and hopefully you will have free access to the beaches then

Kind regards
Stephanie van Heerden

11 Sha Bay Villas
Sanet P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Gesin met tieners

Ons verblyf is regtig aanbeveelbaar, ons het Shay Bay Villas baie geniet.

Dit is baie sentraal en ongelooflik naby die see wat absoluut a plus punt is Ek kan Shay Bay Villas absoluut aanbeveel. Dit is baie naby geleë aan Manaba-strand en ook naby aan winkels. Sekuriteit was deurentyd aandiens en die omgewing is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Baie dankie Sanet, ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom

11 Sha Bay Villas
Cecilia C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly in die eenheid en dit het alles wat mens nodig het. Dit is loopafstand vanaf Lucien-strand. Dit het 'n see-uitsig vanaf die eenheid en is oud, maar netjies en skoon. Die strand is ook een van die bestes van die Suidkus en het blouvlag-status. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Sha Bay Villas se terugvoer

Ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek na 11 Sha Bay Villas.

11 Sha Bay Villas
Mariana T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en persoonlike diens was ongelooflik.

Meer as al die sterretjies kan ek net sê, ek en my man se 10 dae verblyf was 'n absolute rus. Die eenheid was 'n groot verrassing - groot, gerieflik, beste, alles was so mooi skoon. Die kompleks-versorging, swembad, braai area (boma) en uitsig ongelooflik. Veiligheid was die absolute plus punte. Ons het regtig gevoel of ons by die huis is, net ons diere vreeslik gemis. Gaan ons beslis weer sien! Ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sha Bay Villas 11, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443875256e690f107aac840af0ee6c7a53f1190bd34ea327990e1b5ecdeb5b973c2b68a3d213fd8b6ce3c415ee781063be1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 11 Sha Bay Villas Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.850481045522 30.386485755444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem