We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

11 Svea Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Svea-laan 11, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Svea Avenue is 'n moderne selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in die hartjie van Uvongo, KwaZulu-Natal.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n gemaklike dubbelslaapbank vir 2 gaste.

Daar is ook 'n kroeg waar gaste 'n drankie kan geniet en dit lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n privaat Jacuzzi en 'n uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Svea Avenue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Svea-laan 11, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Svea-laan 11, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA912879e2545a6f57d1386146417fb095f05d45df0460b7deb626e243ce58a4def726db5f1349dd1a79bdbf31791bcc23d30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 Svea Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8383799 30.3925698