LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 114 Cachethof | LekkeSlaap
+10

114 Cachethof

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachethof 114, Steve Bikostraat 88, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

114 Cachethof is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom se studente-area. Die woonstel is op die eerste verdieping van drieverdieping-woonstelblok.

Die woonstel bied parkeerplek agter sekuriteitshekke op die perseel. Versoek parkeerplek asb. wanneer julle bespreek. 114 Cachethof is toegerus met alles wat gaste benodig.

Dit is in die woelige gedeelte van die dorp genaamd Die Bult. Dit is langs die Universiteitskampus en daar is 'n hele paar puik restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 114 Cachethof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir 114 Cachethof
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cachethof 114, Steve Bikostraat 88, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink 114 Cachethof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachethof 114, Steve Bikostraat 88, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlZmRiZDZiLTBiOTMtNDRjMS1iOTVlLTM2NWRmYzU5NzIwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 114 Cachethof, 88 Steve Biko Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.69443 27.09511
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!