117@Bataleur
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
117@Bataleur bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se huis in Phalaborwa vorm. Dié myndorpie is by die Krugerwildtuin se westelike ingang.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het lugversorging, rusbanke, 'n TV en gratis WiFi is deur die huis beskikbaar.
Gaste het toegang tot die eienaar se swembad, asook die gedeelde braaigeriewe op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 117@Bataleur sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom