Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 118, Athlone Park, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

118 Ocean View is 'n ruim selfsorghuis is Athlone Park, Amanzimtoti, wat naby die strand, wegneemrestaurante en winkels in die area geleë is.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer front na die see en het lugversorging met 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het rusbanke waarop gaste kan ontspan en 'n TV. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n braai-area.

Die perseel spog ook met 'n swembad, groot tuin en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die huis is net 2,5 km vanaf Galleria-winkelsentrum en yskaatsbaan, 4 km vanaf Splash World en 56 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 118 Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir 118 Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 186

Jaar gelys 4

Ligging

  • Ocean View-weg 118, Athlone Park, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 118 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 118, Athlone Park, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1dd3146a9b969144d3d9f0d9ebd123ce243ed355548617924507b7a0d9d6c923d7eba3680513628ed7bae87b2bd43fc1109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 118 Ocean View Drive Athlone Park 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.028198 30.911312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem